gisteraand

8 sep 2009
by nadine

het ek gehoor
hoe dis nog winter in die suide
waar skuite le en wieg
op branders heel onstuimig
in buite die nag so stief
het ek gehoor
hoe die wind kla heuwig
hy's moeg
geruk en pluk aan boom en takke
wat nie meer wil dans
op maat van sy pynvol lied
is dit nog winter daar buite
waar ek kruip dieper in my kooi
soos wafferse vet gedrinkte vlooi
le ek en luister
na die donker koue buite
en dank die Vader
vir baksteen huise