28 feb 2012

afrikaanse musiek…

…en videos is geneig om so boring en eentonig te wees.
stumble ek vroer vandag oor die paar oues vol stories…
hou ons almal tog nie van stories nie…
waar elk vertel hier 'n storie pragtig in funky beeld en catchy klank…
geniet hulle saam met my vandag.