02 mar 2012

afrikaanse movies…

waar was ek?!
…hoekom weet ek nie van die movies nie?
al maande oud is hul
daar waar ek hul vind koud youtube oud
waar was ek?